Dit is eienskappe wat op die pad vorentoe vir ʼn kind uiters noodsaaklik is om suksesvol te wees.
Afrigting in al die onderskeie items word aangebied.
Die volgende items word by Hoërskool Harrismith aangebied:
Verspring
Hoogspring
Spiesgooi
Diskus
Gewigstoot
Naellope en Hekkies
Langafstande
In Harries land we believe that a learner must be develop not only academical but also in his sport. There for there are a lot of opportunities for the learner to perform to its best.